Your Ad HERE
Cape_Town_Tourism_12.jpg

11 February, 2012

Eienaars moet besluit oor groen vingers

Ons paneel het interessante vrae van ’n dame ontvang wat, as trustee, vir meer as 30 jaar die tuin in haar woonstelkompleks se gemeenskaplike tuin in stand gehou het. Die leser het sonder vergoeding na die tuin omgesien en selfs plante op eie onkonste aangeplant. Weens gesondheidsredes is sy nou nie meer in staat om na die hele tuin om te sien nie en het sy as trustee bedank. Die voorsitter is glo nou besig om goedsmoeds plante uit die tuin te verwyder en sy wil weet of sy enige regte in … [Read more...]


Forex Science