
Die Paarlse kantoor van Binnelandse Sake is weer oop ná ’n gewelddadige voorval. ’n Werknemer is gebyt en beseer. Die departement bevestig dat sekuriteit versterk sal word.
The post Binnelandse Sake in Paarl heropen ná gewelddadige uitbarsting appeared first on City Vision.


